DIE LAND VAN SON EN GOUD SUID- 'N VAKANSIE-OORD, DIE HELE JAAR DEUR! Meer dan 'n eeu is verstreke sedert die Voortrekkers hulle trek begin het, op soek na die beloofde land wat hulle gehoop het om agter ver verwyderde bloue berge te vind. Veel is sedert daar- die tyd verander. Die modernste verbin dingsmiddels het die plek ingeneem van rypêrd en ossewa. Stede met alle moderne geriewe het verrys, waar eenmaal rustige en eenvoudige voortrekkersplase was. Maar wat nie verander het nie, is die romantiek van die wonderskone Suid- Afrikaanse landskap. Die uitmuntende spoorlyne en moderne weë stel die toeris instaat om hiervan op die aangenaamste manier te geniet. Wend u, om brosjures, tot die Handels- buto van die Gesantskap van die Unie v. Suid-Afrika, Alexander Gogelweg 2c, Den Haag, en om uitvoerige inligtings tot die vernaamste reisburo s.

Historische Kranten, Erfgoed Leiden en Omstreken

Nieuwe Leidsche Courant | 1938 | | pagina 12