DIE LAND VAN SON EN GOUD
SUID-
'N VAKANSIE-OORD, DIE HELE JAAR DEUR!
Meer dan 'n eeu is verstreke sedert die
Voortrekkers hulle trek begin het, op
soek na die beloofde land wat hulle
gehoop het om agter ver verwyderde
bloue berge te vind. Veel is sedert daar-
die tyd verander. Die modernste verbin
dingsmiddels het die plek ingeneem van
rypêrd en ossewa. Stede met alle moderne
geriewe het verrys, waar eenmaal rustige
en eenvoudige voortrekkersplase was.
Maar wat nie verander het nie, is die
romantiek van die wonderskone Suid-
Afrikaanse landskap. Die uitmuntende
spoorlyne en moderne weë stel die toeris
instaat om hiervan op die aangenaamste
manier te geniet.
Wend u, om brosjures, tot die Handels-
buto van die Gesantskap van die Unie
v. Suid-Afrika, Alexander Gogelweg 2c,
Den Haag, en om uitvoerige inligtings
tot die vernaamste reisburo s.